dcsimg

Njalaboom ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Njalaboom (Xanthocercis zambesiaca) kan 'n groot boom word. Die boom kom voor in eSwatini, deur die Laeveld, langs die Limpoporivier tot in die sentrale deel van die Zambezivallei. Dit groei op rivieroewers en soms op miershope. Die vrug is gewoonlik 'n peul met 'n enkele saad.

Bronne

Sien ook

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Njalaboom: Brief Summary ( Afrikaans )