dcsimg
Image of African allophylus
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Soapberry Family »

African Allophylus

Allophylus africanus Beauv.

Swartvalstaaibos ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Swartvals- of Swartbastertaaibos (Allophylus africanus) is 'n klein boom wat groei in bosveld, dikwels op miershope en in rivieroewerbos. Die boom kom voor vanaf Oos-Londen noordwaarts tot by die Lebomboberge en ook vanaf die Zambezirivier-monding weswaarts deur die noorde van Zimbabwe tot in die Caprivistrook.

 src=
Suikermier soek nektar by die blomme

Sien ook

Bronne

  1. Trees of the Kruger National Park, a field guide, Piet van Wyk. Struik Uitgewers, Kaapstad 2008, ISBN 978-1-77007-759-1

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Swartvalstaaibos: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Swartvals- of Swartbastertaaibos (Allophylus africanus) is 'n klein boom wat groei in bosveld, dikwels op miershope en in rivieroewerbos. Die boom kom voor vanaf Oos-Londen noordwaarts tot by die Lebomboberge en ook vanaf die Zambezirivier-monding weswaarts deur die noorde van Zimbabwe tot in die Caprivistrook.

 src= Suikermier soek nektar by die blomme
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF