Bababoudjies (Argyroderma delaetii C.A.Maass syn. Argyroderma roseum Schwantes) is vetplante wat op die kwartsvlakte van die Knersvlakte endemies is. Dit behoort tot die familie Aizoaceae en word op de SANBI-rooilys as veilig (LC) beskou.[1]
Dit is 'n dwergplantjie wat nie groter as 3 cm word nie en een paar vlesige blare per jaar groei tussen die kwarts wat dikwels die Knersvlakte bedek. Die blomme kan verskeie kleure hê.[2] Hulle groei veral tussen die wit kwartssteentjies wat baie van die sonlig reflekteer. Dit hou die temperatuur van die blaartjies sowat 10K laer as op die streek se rooi sandgronde.[3]
Bababoudjies (Argyroderma delaetii C.A.Maass syn. Argyroderma roseum Schwantes) is vetplante wat op die kwartsvlakte van die Knersvlakte endemies is. Dit behoort tot die familie Aizoaceae en word op de SANBI-rooilys as veilig (LC) beskou.
Dit is 'n dwergplantjie wat nie groter as 3 cm word nie en een paar vlesige blare per jaar groei tussen die kwarts wat dikwels die Knersvlakte bedek. Die blomme kan verskeie kleure hê. Hulle groei veral tussen die wit kwartssteentjies wat baie van die sonlig reflekteer. Dit hou die temperatuur van die blaartjies sowat 10K laer as op die streek se rooi sandgronde.
Argyroderma delaetii, es una especie de planta suculenta perteneciente a la familia de las aizoáceas. Es originaria del sur de África.
Es una pequeña planta suculenta que alcanza los 20 cm de altura y se encuentra en altitudes de 120 a 400 metros en Sudáfrica.
Argyroderma delaetii fue descrito por C.A.Maass, y publicado en Sukkulentenkunde 3: 180. 1928.[1]
Argyroderma: nombre genérico que deriva del griego arghyrion = (plata) y dermis = (piel) debido a su aspecto y su color.
delaetii: epíteto
Argyroderma delaetii, es una especie de planta suculenta perteneciente a la familia de las aizoáceas. Es originaria del sur de África.
Argyroderma delaetii là một loài thực vật có hoa trong họ Phiên hạnh. Loài này được C.A.Maass mô tả khoa học đầu tiên năm 1928.[1]
Argyroderma delaetii là một loài thực vật có hoa trong họ Phiên hạnh. Loài này được C.A.Maass mô tả khoa học đầu tiên năm 1928.