dcsimg
Image of Malabar Grouper
Creatures » » Animal » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Sea Basses »

Malabar Grouper

Epinephelus malabaricus (Bloch & Schneider 1801)

Malabar-klipkabeljou ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Malabar-klipkabeljou (Epinephelus malabaricus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Malabar rockcod.

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is grys tot bruin van kleur en daar is gewoonlik vyf donkerder vertikale breë strepe oor die lyf. Die lyf is ook bedeel met swart kolletjies en onreëlmatige wit vlekke. Soos die vis verouder verdwyn die strepe en vlekke en die swart kolletjies neem toe. Die vis word 1.2 m lank en weeg dan 25 kg.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rots riwwe, getypoele, riviermondings tot op dieptes van 150 m en vreet vis, skaaldiere en somtyds seekatte ook. Die wyfies skiet kuit van Augustus tot Oktober.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Malabar-klipkabeljou: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Malabar-klipkabeljou (Epinephelus malabaricus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Malabar rockcod.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF