dcsimg

Kaapse rotskrap ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kaapse rotskrap (Plagusia chabrus) is 'n seedier wat voorkom in die suidelike Indiese- en suidelike Stille Oseaan, insluitend Suid-Afrika, Australië, Nieu-Seeland en Chili.[1] Dit word tot 5 cm groot. Dit het 'n gladde, fluweelagtige karapaks en is rooibruin van kleur met geel tot oranje op die pote. Daar is twee kepe tussen die oë. Die krap kom voor in rotspoele of vlak riwwe en is 'n aktiewe swemmer. Hulle vreet seewier en klein diertjies.

Bron

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kaapse rotskrap: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kaapse rotskrap (Plagusia chabrus) is 'n seedier wat voorkom in die suidelike Indiese- en suidelike Stille Oseaan, insluitend Suid-Afrika, Australië, Nieu-Seeland en Chili. Dit word tot 5 cm groot. Dit het 'n gladde, fluweelagtige karapaks en is rooibruin van kleur met geel tot oranje op die pote. Daar is twee kepe tussen die oë. Die krap kom voor in rotspoele of vlak riwwe en is 'n aktiewe swemmer. Hulle vreet seewier en klein diertjies.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Guinusia chabrus ( Dutch; Flemish )

provided by wikipedia NL

Guinusia chabrus is een krabbensoort uit de familie van de Plagusiidae.[1] De wetenschappelijke naam van de soort is voor het eerst geldig gepubliceerd in 1758 door Linnaeus.

Bronnen, noten en/of referenties
  1. Davie, P. (2012). Guinusia chabrus (Linnaeus, 1758). Geraadpleegd via: World Register of Marine Species op http://www.marinespecies.org/aphia.php?p=taxdetails&id=558067
Geplaatst op:
21-03-2013
Dit artikel is een beginnetje over biologie. U wordt uitgenodigd om op bewerken te klikken om uw kennis aan dit artikel toe te voegen. Beginnetje
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia-auteurs en -editors
original
visit source
partner site
wikipedia NL