dcsimg

Vaalstrandkiewiet ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Vaalstrandkiewiet (Charadrius marginatus) is 'n algemene standvoël en plaaslike trekvoël. Die voël is 16 – 17 cm groot en weeg 35 - 60 gram met 'n vlerkspan van 44 cm. Die streeksbevolking is minstens 20,000 voëls. In Engels staan die voël bekend as die White-fronted Plover.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Charadrius marginatus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Vaalstrandkiewiet: Brief Summary ( Afrikaans )