dcsimg

Rooikroonstompstert ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooikroonstompstert (Sylvietta ruficapilla) is 'n seldsame voël wat slegs eenkeer in Suider-Afrika aangeteken is. Hulle kom in miombo-boomveld in Zambië voor en moontlik in die noorde van Mosambiek. Die voël is 10 cm groot en weeg 10 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-capped crombec

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Sylvietta ruficapilla". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooikroonstompstert: Brief Summary ( Afrikaans )