dcsimg

Damararooibekneushoringvoël ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Damararooibekneushoringvoël (Tockus damarensis) is amper-endemies en 'n gelokaliseerde algemene standvoël en algemeen in savanne en halfdorre boomveld. Hulle kom ook op heuwelagtige plekke voor. Die voël is 40 – 50 cm lank en weeg 180 - 230 g. In Engels staan die voël bekend as die Damara hornbill.

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Tockus damarensis

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Damararooibekneushoringvoël: Brief Summary ( Afrikaans )