dcsimg

Swartstertwalvisvoël ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Swartstertwalvisvoël (Pachyptila turtur) is 'n walvisvoël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 24 – 26 cm groot en weeg 110 - 170 g met 'n vlerkspan van 50 - 60 sentimeter. Daar broei 2 miljoen pare in die somer op subantarktiese eilande, Tasmanië en om Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as Fairy prion.

 src=
Swartstertwalvisvoël in vlug oor die oseaan.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. 1,0 1,1 BirdLife International (2009)
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Swartstertwalvisvoël: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Swartstertwalvisvoël (Pachyptila turtur) is 'n walvisvoël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 24 – 26 cm groot en weeg 110 - 170 g met 'n vlerkspan van 50 - 60 sentimeter. Daar broei 2 miljoen pare in die somer op subantarktiese eilande, Tasmanië en om Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as Fairy prion.

 src= Swartstertwalvisvoël in vlug oor die oseaan.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF