dcsimg

Calonectris ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Calonectris is 'n genus van voëls in die familie van stormvoëls (Procellariidae). Die genus omvat drie spesies.[1] Spesies in die genus het 'n betreklik lang tarsus (40 cm) met 'n taamlik kort, gekromde snawel. Die vlerkbene is afgerond.

Spesies

Twee prehistoriese spesies, Calonectris krantzi van die vroeë plioseen en Calonectris wingatei van die middel pleistoseen, is al vanaf fossiele beskryf.

Sien ook

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Calonectris: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Calonectris is 'n genus van voëls in die familie van stormvoëls (Procellariidae). Die genus omvat drie spesies. Spesies in die genus het 'n betreklik lang tarsus (40 cm) met 'n taamlik kort, gekromde snawel. Die vlerkbene is afgerond.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF