dcsimg

Blesbok ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die blesbok (Damaliscus pygargus phillipsi) is 'n groot wildsbok wat in die Hoëveld van Suid-Afrika aangetref word.

'n Volwasse blesbok het 'n gemiddelde massa van 80 kg en 'n hoogte van 95 cm. Die ram het horings wat 51 cm lank kan word. Die dier se naam verwys na die wit "bles" op sy gesig. Ook sy pens, kruise en bene is baie ligter as die res van die liggaam.

Sien ook

Bronnelys

  • Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0-86953-027-5.

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Blesbok: Brief Summary ( Afrikaans )