dcsimg
Image of Alecost or Balsam Herb
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Composite Family »

Alecost Or Balsam Herb

Tanacetum balsamita L.

Balsemwormkruid ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Balsemwormkruid (Tanacetum balsamita) is 'n plant uit die Asteraceaefamilie en word as kruie gebruik.

Beskrywing

Die polvormende plant word 80-150 cm hoog en vorm wortelstokke in die grond. Aan die vertakte en pluimvormig harige stam vorm leeragtige, blougroen blare wat tot 20 cm lank word. Die bladrand is gesaag en die onderkant van die blaar is fyn behaard.

Balsemwormkruid bloei aan die einde van die somer met geelgroen buisblommetjies in 4-8 mm groot hofies. Dit vorm 'n skermagtige pluimvormige bloeiwyse wat sterk na essensiële olie ruik. Die plant produseer verskillende essensiële olies, insluitend heelwat karvoon en in 'n mindere mate kanfer en tujoon.

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. Kruie Speserye
AnysBorrieBrandrissie (Cayennepeper) • Dille & dillesaadFenegriekGaram masalaGemmerJenewerbessieKaneelKanferKardamomKarwysaadKerrieKnoffelKomynKoljandersaadMosterdNaeltjiesNeutmuskaatPapawersaadPaprikaPeperwortelPomegranaatSaffraanSassafrasSelderysaadSesamSitrusskilSoethoutSteranysSwartpeperTamarindeVanieljeVinkelWasabiWildeknoffel † • WitpeperWonderpeper
  • † = volledigheidshalwe ingesluit by die lys.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Balsemwormkruid: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Balsemwormkruid (Tanacetum balsamita) is 'n plant uit die Asteraceaefamilie en word as kruie gebruik.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF