dcsimg

Klein losstertvlermuis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Klein losstertvlermuis (Chaerephon pumilus) kom voor in die Wes-Kaap, Krugerwildtuin, Mosambiek en die Okavango Delta.

Voorkoms

Die kleur wissel van swartgrys tot bruingrys terwyl die keel bruin en die onderkant geelgrys is. Om die nek is 'n kraag met ligter hare. Die soogdier word tot 9cm lank en weeg ±11g.

Habitat en gewoontes

Hulle het verskeie habitats in die oop gebiede en eet klein vlieënde insekte. Die diertjies vorm groot kolonies en rus in klein groepies in rotsskeure of teen steenwerk. Een kleintjie word in die somer gebore (tot drie siklusse per seisoen).

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Klein losstertvlermuis: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Klein losstertvlermuis (Chaerephon pumilus) kom voor in die Wes-Kaap, Krugerwildtuin, Mosambiek en die Okavango Delta.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF