Die spelonkbaber (Clarias cavernicola) is 'n varswater vis wat endemies is aan die Aigamasgrot naby Otavi, Namibië. In Engels staan die vis bekend as die Cave catfish. Dit is geklassifiseer as 'n kritiek bedreigde spesie.
Die vis het 'n kort kop, kleiner of geen oë nie, lang lyf en het geen pigmente nie wat aan die vis 'n bleek, gelerige voorkoms gee. Die vis word tot 161 mm lank.
Die leef op rotsbanke in oop, helder water en vreet vlermuismis, dierkarkasse en enige insekte wat in die grot se meer mag val.