dcsimg

Witborsduifie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die witborsduifie (Turtur tympanistria) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël. Die voël hou van woud en ruigtes en kom voor in die suid- en ooskus en onmiddellike binneland van Suider-Afrika. Die voël is 20 – 22 cm lank en 60 – 85 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Tambourine Dove.

 src=
Witborsduifie naby Hluhluwe in KwaZulu-Natal.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Turtur tympanistria". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Witborsduifie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die witborsduifie (Turtur tympanistria) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël. Die voël hou van woud en ruigtes en kom voor in die suid- en ooskus en onmiddellike binneland van Suider-Afrika. Die voël is 20 – 22 cm lank en 60 – 85 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Tambourine Dove.

 src= Witborsduifie naby Hluhluwe in KwaZulu-Natal.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF