dcsimg

Gevlekte stekelstert ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gevlekte stekelstert (Telacanthura ussheri) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël oor boomveld en savanne. Hulle kom dikwels voor langs beboste riviere en gereeld naby kremetartbome. Die voël is 14 cm lank en 28 - 36 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Mottled Spinetail.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Telacanthura ussheri". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gevlekte stekelstert: Brief Summary ( Afrikaans )