Die Dikbas (Lannea discolor) 'n bladwisselende bosveldboom van middelgrootte wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort. Die stam is glad en grys en sy naam verwys letterlik na die dik bas wat die vaatbondels teen veldbrand beskerm.[2]
Die boom lyk baie soos die valsmaroela en het 'n soortgelyke verspreidingsgebied. Dit word van die DRK aangetref tot in Zambië, Zimbabwe, Suid-Afrika en eSwatini. In Zimbabwe staan dit as gangacha bekend. Die Engelse naam is live-long.[3]
Die blare is saamgestel met twee tot vyf paar teenoorstaande blaartjies. Dit het 'n gryserige onderkant. Die blommetjies is klein, roomkleurig en soet gegeur op verlengde blomtakkies. Dit verskyn in die lente net voor die blare. Die vruggies is vlesig, ovaalvormig en verskyn in die laat lente en somer.
|first=
(help) Die Dikbas (Lannea discolor) 'n bladwisselende bosveldboom van middelgrootte wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort. Die stam is glad en grys en sy naam verwys letterlik na die dik bas wat die vaatbondels teen veldbrand beskerm.
Die boom lyk baie soos die valsmaroela en het 'n soortgelyke verspreidingsgebied. Dit word van die DRK aangetref tot in Zambië, Zimbabwe, Suid-Afrika en eSwatini. In Zimbabwe staan dit as gangacha bekend. Die Engelse naam is live-long.
Die blare is saamgestel met twee tot vyf paar teenoorstaande blaartjies. Dit het 'n gryserige onderkant. Die blommetjies is klein, roomkleurig en soet gegeur op verlengde blomtakkies. Dit verskyn in die lente net voor die blare. Die vruggies is vlesig, ovaalvormig en verskyn in die laat lente en somer.
Bas Loof Lenteloof
Lannea discolor, the live-long, is a plant species in the family Anacardiaceae. It is found from the DRC to Zambia, Zimbabwe, South Africa and Eswatini.[1] It similar in appearance to L. schweinfurthii which has a largely overlapping distribution.
Lannea discolor, the live-long, is a plant species in the family Anacardiaceae. It is found from the DRC to Zambia, Zimbabwe, South Africa and Eswatini. It similar in appearance to L. schweinfurthii which has a largely overlapping distribution.
Bark Foliage Spring foliageLannea discolor là một loài thực vật có hoa trong họ Đào lộn hột. Loài này được (Sond.) Engl. mô tả khoa học đầu tiên năm 1897.[1]
Lannea discolor là một loài thực vật có hoa trong họ Đào lộn hột. Loài này được (Sond.) Engl. mô tả khoa học đầu tiên năm 1897.