dcsimg

Sekelbos ( африканс )

добавил wikipedia AF

Sekelbos (Dichrostachys cinerea) – ook bekend as die Kleinblaarsekelbos (Dichrostachys cinerea subsp. africana) – is 'n klein boompie (hoogstens 5 m hoog) wat voorkom vanaf Australië, deur Mianmar en Indië tot in Afrika. In Suid-Afrika word dit aangetref in Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal. Dit is volop in grasryke bosveld.

Die 4 cm lange blom-aar se pienk gedeelte bestaan uit onvrugbare blomme en die geel gedeelte uit vrugbare tweeslagtige blomme. Die plat, donkerbruin peule kan tot 7 cm lank en 1 cm breed word. Hulle bars nie oop nie en val in trosse af. Die peule word deur grootvee en wild gevreet.

Fotogalery

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF

Sekelbos: Brief Summary ( африканс )