Die Bergbietou (Dimorphotheca jucunda) is 'n meerjarige rankstruik en grondbedekker. Dit het mooi pienk of perserige madeliefie blomme wat net in sonskyn oopgaan. Die blomtyd is van Maart tot September. Die plant versprei vinnig en groei in vol son/halfskadu areas en benodig matige water.