Die doringvisse (Terapontidae) is 'n vis-familie wat aan die orde Perciformes behoort. Daar is sestien genera met vyf en veertig spesies wat hoort tot dié familie. Drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. Die familie staan ook bekend as Theraponidae, Terapontidae of Therapontidae.
Die familie se lywe is lank en ietwat plat. Die hele lyf en grootste gedeelte van die kop is bedek met skubbe. Daar is skerp punte op die kieue delsels. Die grootte wissel van 15 – 33 cm en die familie kom in vlak kuswater voor.
Die volgende genera en spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref: