Conophytum ficiforme (Haw.) N.E.Br. is 'n knopie wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap voor en op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys.[1]
Dit kom op die Malmesburyskalie tussen kwartsklippies voor maar dit word ook in die Karoo van Worcester aangetref. Hier groei hulle in die skaduwee van wat verpleegsterplante genoem word en vorm groot klompe. Die verpleegsterplant behoed die saailinge vir die felle son. Die plant lyk op 'n balletjie of 'n vyg, maar dit kan kan ook 'n gleuf hê wat die lyf in twee blare verdeel. Dit is gewoonlik grysgroen van kleur maar dit hang af van die hoeveelheid reën wat dit ontvang het. In droë tyde kan dit rooi or pers lyk. Die lyfies is 20 mm lank en 15 mm breed. In die herfs kry dit geurige blommetjie wat pienk, wit of liggeel van kleur kan wees. Die vrug is 'n kapsule wat baie klein saadjies bevat.[2]
Van hierdie endemiese spesie ontbreek die Afrikaanse naam. Help ons asseblief om dit te vind.
Conophytum ficiforme (Haw.) N.E.Br. is 'n knopie wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap voor en op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys.
Dit kom op die Malmesburyskalie tussen kwartsklippies voor maar dit word ook in die Karoo van Worcester aangetref. Hier groei hulle in die skaduwee van wat verpleegsterplante genoem word en vorm groot klompe. Die verpleegsterplant behoed die saailinge vir die felle son. Die plant lyk op 'n balletjie of 'n vyg, maar dit kan kan ook 'n gleuf hê wat die lyf in twee blare verdeel. Dit is gewoonlik grysgroen van kleur maar dit hang af van die hoeveelheid reën wat dit ontvang het. In droë tyde kan dit rooi or pers lyk. Die lyfies is 20 mm lank en 15 mm breed. In die herfs kry dit geurige blommetjie wat pienk, wit of liggeel van kleur kan wees. Die vrug is 'n kapsule wat baie klein saadjies bevat.
Conophytum ficiforme is a small South African species of succulent plant of the genus Conophytum.[1]
The name "ficiforme" is Latin for "fig-shaped", and refers to the shape of their bodies, which is raised, globose and keeled. In addition, they can be distinguished from most other Conophytums by the distinctive dots, which clearly form angular, (horseshoe-shaped) lines over their heads.
They have pale pink flowers.
It is indigenous to the Robertson Karoo vegetation of the Breede River Valley, Western Cape, South Africa. It is especially common in the mountains north of Worcester as well as in McGregor, south of Robertson and in Bonnievale.
Their habitat is rocky crevices and outcrops, where they form clumps in sheltered or partially shaded positions. They receive rainfall primarily in the winter. In the summer they go into dormancy in dry leaf sheathes.[2]
C.ficiforme is closely related to several smaller species which occur to the east of its distribution.
Conophytum piluliforme occurs in the Little Karoo to the east, but has smaller (less than 5 mm x 5 mm), obconical, flattened, "pill-shaped" ("piluliforme") heads, with few or no spots.
The widespread Conophytum truncatum grows throughout the Little Karoo, but has strongly flattened, truncated bodies, and spots that are scattered randomly (not in lines).
The rarer species Conophytum joubertii also has smaller (less than 5 mm x 5 mm), more convex or cylindrical shaped heads, but has cream or white flowers.[3]
Typical circular, "pill-shaped" heads of Conophytum piluliforme
Typical flat, "truncated" heads of Conophytum truncatum
Conophytum ficiforme is a small South African species of succulent plant of the genus Conophytum.
Conophytum ficiforme là một loài thực vật có hoa trong họ Phiên hạnh. Loài này được (Haw.) N.E.Br. mô tả khoa học đầu tiên năm 1922.[1]
Conophytum ficiforme là một loài thực vật có hoa trong họ Phiên hạnh. Loài này được (Haw.) N.E.Br. mô tả khoa học đầu tiên năm 1922.