dcsimg

Indiese bokvis ( африканс )

добавил wikipedia AF

Die Indiese bokvis (Parupeneus indicus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Port Alfred voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Indian goatfish.

Voorkoms

Die vis het twee lang baarde wat aan die ken geheg is. Daar is 'n swart kol langs die stertvin se basis en 'n groter, langwerpige goudkleurige kol op die sylyn tussen die twee dorsale vinne. Die vis word tot 35 cm lank.

Habitat

Die vis leef op seegrasbeddings en sanderige bodems naby riwwe. Hulle vreet skaaldiere, seekat, wurms en ander vis.

Kyk ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF

Indiese bokvis: Brief Summary ( африканс )