dcsimg

Angolakliplyster ( африканс )

добавил wikipedia AF

Die Angolakliplyster (Monticola angolensis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en plaaslike nomade in miombo-boomveld en dikwels op heuwelagtige klipperige plekke of tussen granietbanke. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 40 - 48 gram. In Engels staan die voël bekend as die Miombo Rock-Thrush.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Monticola angolensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF

Angolakliplyster: Brief Summary ( африканс )