dcsimg

Swartrugtinktinkie ( африканс )

добавил wikipedia AF

Die swartrugtinktinkie (Cisticola galactotes) is 'n amper-endemiese algemene standvoël wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika van die suide van KwaZulu-Natal tot in Mosambiek. Hier kom hulle voor in vleigebiede en laaglande. Die voël is 13 cm groot en weeg 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die rufous-winged cisticola.

Broeiende voëls word onderskei van die Vleitinktinkie aan die grys stert (nie bruin nie) en effekleurige kruis. Nie-broeiende volwassenes se rugkant is meer rooibruin en die borskant meer dofgeel. Die jong voëltjie se kroon is donkervruin gestreep en die borskant geel getint.

Hierdie spesie is eers onlangs van die Luapulatinktinkie onderskei as 'n afsonderlike spesie.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Cisticola galactotes". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF

Swartrugtinktinkie: Brief Summary ( африканс )