Die skermblom (orde Cornales) het sy naam te danke aan sy skermvormige bloeiwyse, wat 'n besondere kenmerk van die orde is. Die talle klein blommetjies het vier of vyf kroonblare en 'n onderstandige vrugbeginsel. Die vrugte is meestal splitsvrugte wat in twee dele, elk met een saadjie, uiteenval. Die blare van baie skermblomme is saamgestel.
Altesaam drie families word onderskei en veral van die uifamilie (familie Apiaceae) word verskeie verteenwoordigers gekweek vir hul geurige blare (byvoorbeeld pietersielie), hul wortels (byvoorbeeld geelwortels) of hul saad (byvoorbeeld komyn). Die kenmerkendste eienskap van die skermblom (orde Cornales of Umbellales) is die bloeiwyse wat altyd die vorm van 'n skerm (umbellum) aanneem. By 'n skermvormige bloeiwyse ontspring ’n aantal syasse vanuit 'n sekere punt van die stingel (hoofas), en om die vertakkingspunt is daar 'n krans van skutblaartjies wat as die omwindsel (involucrum) bekend is.
Wanneer daar 'n blom op die punt van elke syas is, is die skerm enkelvoudig, maar dikwels vertak elke syas weer eens in 'n aantal syasse met blomme aan die uiteindes daarvan. So ’n skerm staan dan as 'n saamgestelde skerm bekend. Dikwels is daar ook om die tweede vertakking 'n krans van skutblaartjies wat as 'n omwindseltjie (involucella) bekend is. Die blomme is meestal klein en die kelk en kroon bestaan uit vier of vyf dele. Die kelk is dikwels gereduseer tot ’n klein randjie.
Tussen die onvergroeide kroonblare is daar 'n enkele krans meeldrade. By alle verteenwoordigers van die orde is die vrugbeginsel onderstandig en is die vrug 'n dubbele dopvrug (droë vrug wat nie oopspring nie) of besagtige steenvrug (vlesig met 'n baie harde binnelaag).
Die meeste van die ongeveer 3 000 spesies van die pietersieliefamilie (Apiaceae of Umbelliferae) kom in die Noordelike Halfrond voor. Die meeste van hulle is kruidagtige plante. Die blare is meestal veervormig saamgesteld en is afwisselend op die hol stingel gerangskik. Dit het 'n duidelike blaarskede. Die bloeiwyse is meestal 'n saamgestelde skerm, maar by sommige spesies is die skerm enkelvoudig. By spesies van die genus Eryngium is die syassies van die bloeiwyse so kort dat die bloeiwyse soos 'n hofie lyk.
Die vrugbeginsel van die Apiaceae is tweehokkig en het twee style. Na bevrugting ontwikkel dit in 'n dubbele dopvrug met een saadjie per hok. Aangesien die vrug in twee dele uiteenval, is dit 'n splitsvrug. In die vrug kom dun buisies met vlugtige olies daarin voor en hierdie vlugtige olies veroorsaak die dikwels sterk geur en smaak van spesies soos komyn (Cumimum cymimym) en anys (Pimpinella anisum). By die anysplant, wat oorspronklik waarskynlik uit Klein-Asië afkomstig is, het benewens die vruggies ook die blare en stingels oliehoudende buisies.
Van die bekendste lede van die pietersieliefamilie wat as groentes of kruide gebruik word, is die geelwortel (Daucus carota), pietersielie (Petroselinum crispum), seldery (Apium graveolens), finkel (Foeniculum vulgare), koljander (Coriandrum sativum), dille (Anethum graveolens) en anys (Pimpinella anisum). Benewens die baie eetbare spesies is daar ook dodelik giftige spesies wat tot die familie behoort. Een voorbeeld daarvan is Conium maculatum, waarvan die onryp vrugte in 399 v.C. gebruik is om die gifdrank vir Sokrates te berei toe laasgenoemde ter dood veroordeel is.
Benewens 'n aantal kruidagtige spesies behoort die Suider-Afrikaanse wildepietersieliebos (Heteromorpha arborescens) en die geelwortelboom (Steganotaenia araliacea) tot die pietersieliefamilie. Eersgenoemde het 'n wye verspreiding (van Kaapstad tot in Zimbabwe en verder noord), terwyl laasgenoemde slegs in die noordelike, laagliggende gedeeltes van Suider-Afrika en ietwat verder noord voorkom.
Die kiepersolfamilie (Araliaceae) bestaan uit ongeveer 800 spesies, waarvan die meeste struike en klimplante is. Die blare is enkelvoudig en handvormig ingesny of handvormig saamgestel. Die blomme, wat meestal in ’n skermvormige bloeiwyse gedra word, is tweeslagtig (met sowel meeldrade as stampers) en is reëlmatig van vorm.
Die blomkranse bestaan meestal uit vyf dele en die vrug is 'n besagtige steenvrug. Die kiepersolfamilie is grotendeels 'n tropiese en subtropiese familie, en 4 genera met 12 spesies word in Suider-Afrika aangetref. Die bekendste van hulle is die kiepersolle (genus Cussonia) en die basterkiepersol (Schefflera umbellifera). Nog 'n bekende lid van die familie is die klimop (Hedera helix), wat inheems is in Europa. ’n Verskeidenheid vorms van die klimop is reeds geteel en hulle is gewilde tuinplante.
Die kornoeliefamilie (Cornaceae) bestaan uit ongeveer 90 spesies houtagtige en kruidagtige plante met enkelvoudige, kruisgewys teenoorstaande blare. Die blomkranse bestaan meestal uit 4 dele en die bloeiwyse is soos by ander lede van die orde ’n skerm of tuil ('n skerm waar die blomme feitlik in een vlak lê). Die blomme is een- of tweeslagtig.
Die vrugbeginsel is tweehokkig, maar het slegs een styl. Ook by hierdie familie is die vrug 'n besagtige steenvrug. Die familie is vernoem na die kornoelies (genus Cornus) wat in Europa voorkom. 'n Bekende tuinplant wat ook tot die familie behoort, is die Japanse lourier (Aucuba japonica). In Suider-Afrika is daar twee genera van bome, elk met een spesie, wat tot die familie behoort. Die twee spesies is die assegaai (Curtisia dentata), wat in inheemse woude van Kaapstad tot in Zimbabwe voorkom, en Afrocrania volkensii, wat slegs in die ooste van Zimbabwe voorkom.
Die skermblom (orde Cornales) het sy naam te danke aan sy skermvormige bloeiwyse, wat 'n besondere kenmerk van die orde is. Die talle klein blommetjies het vier of vyf kroonblare en 'n onderstandige vrugbeginsel. Die vrugte is meestal splitsvrugte wat in twee dele, elk met een saadjie, uiteenval. Die blare van baie skermblomme is saamgestel.
Kornoelieblomme, in hierdie geval 'n kultivar van Cornus floridaAltesaam drie families word onderskei en veral van die uifamilie (familie Apiaceae) word verskeie verteenwoordigers gekweek vir hul geurige blare (byvoorbeeld pietersielie), hul wortels (byvoorbeeld geelwortels) of hul saad (byvoorbeeld komyn). Die kenmerkendste eienskap van die skermblom (orde Cornales of Umbellales) is die bloeiwyse wat altyd die vorm van 'n skerm (umbellum) aanneem. By 'n skermvormige bloeiwyse ontspring ’n aantal syasse vanuit 'n sekere punt van die stingel (hoofas), en om die vertakkingspunt is daar 'n krans van skutblaartjies wat as die omwindsel (involucrum) bekend is.
Wanneer daar 'n blom op die punt van elke syas is, is die skerm enkelvoudig, maar dikwels vertak elke syas weer eens in 'n aantal syasse met blomme aan die uiteindes daarvan. So ’n skerm staan dan as 'n saamgestelde skerm bekend. Dikwels is daar ook om die tweede vertakking 'n krans van skutblaartjies wat as 'n omwindseltjie (involucella) bekend is. Die blomme is meestal klein en die kelk en kroon bestaan uit vier of vyf dele. Die kelk is dikwels gereduseer tot ’n klein randjie.
Tussen die onvergroeide kroonblare is daar 'n enkele krans meeldrade. By alle verteenwoordigers van die orde is die vrugbeginsel onderstandig en is die vrug 'n dubbele dopvrug (droë vrug wat nie oopspring nie) of besagtige steenvrug (vlesig met 'n baie harde binnelaag).
Zoğalçiçəklilər (lat. Cornales) — ikiləpəlilər sinfinə aid bitki sırası.
Cornal (Cornales) és un ordre de plantes amb flor.
En els sistema de classificació filogenètic APG II forma part dels eudicots i dins d'ells del grup astèrides. Consta de les següents famílies:
Sota l'antic sistema Cronquist l'ordre també comprenia les famílies Cornaceae, Garryaceae, i Alangiaceae, i estava dins el grup Rosidae.
A Wikimedia Commons hi ha contingut multimèdia relatiu a: CornalDřínotvaré (Cornales) je řád vyšších dvouděložných rostlin. Zahrnuje 6 čeledí a je kosmopolitně rozšířen.
Řád zahrnuje bylinné i dřevnaté čeledi. Listy jsou vstřícné nebo střídavé, bez palistů, u dřevnatých zástupců jednoduché, u bylin (Loasaceae, Hydrostachyaceae) i složené. Květy jsou drobné až středně velké, nejčastěji 4 nebo 5četné. Květenství jsou často nápadná, buď podepřená zvětšenými listeny přebírajícími funkci korun (Cornaceae) nebo se zvětšenými sterilními květy (Hydrangeaceae). Okvětí je u některých zástupců redukováno. Tyčinek je stejný počet jako korunních lístků nebo dvojnásobek, případně mnoho. Semeník je nejčastěji spodní, u bylinných čeledí i svrchní, srostlý z několika plodolistů. Plodem je převážně tobolka nebo peckovice.[1]
Loasovité: Loasa vulcanica
Dřínovité: dřín nuttallův (Cornus nuttallii)
Hortenziovité: hortenzie drsná (Hydrangea aspera)
Řád zahrnuje celkem 7 čeledí a asi 38 rodů. Je celosvětově rozšířen. Na rody je nejbohatší čeleď hortenziovité (Hydrangeaceae) a loasovité (Loasaceae). Nejvíce druhů obsahuje čeleď loasovité. Hortenziovité (Hydrangeaceae) a dřínovité (Cornaceae) mají centrum rozšíření v severním mírném pásu Asie i Severní Ameriky. Loasovité se vyskytují převážně v Americe. Dvě drobné čeledi (Curtisiaceae a Grubbiaceae) jsou endemické v jižní Africe, převážná většina druhů čeledi Hydrostachyaceae je endemická na Madagaskaru.[2]
Vztahy jednotlivých čeledí v rámci řádu Cornales nejsou ještě zcela vyřešeny. Za bazální větev je podle molekulárních studií považována čeleď Hydrostachyaceae.[2]
Mnohé druhy z čeledí hortenziovité (Hydrangeaceae) a dřínovité (Cornaceae) jsou pěstovány jako okrasné dřeviny.
Dřínotvaré (Cornales) je řád vyšších dvouděložných rostlin. Zahrnuje 6 čeledí a je kosmopolitně rozšířen.
Kornel-ordenen (Cornales) indeholder forskellige iridoider, ellaginsyrer og flavoner. De har et overfladisk korklag og modsatte eller kransstillede blade. "Bærrene" er i virkeligheden stenfrugter. Den omfatter følgende familier:
FamilierBemærk, at Nyssaceae nu (2009) og iflg. APG III systemet er optaget i Kornel-familien.
Bemærk, at Nyssaceae nu (2009) og iflg. APG III systemet er optaget i Kornel-familien.
Die Hartriegelartigen (Cornales) sind eine Ordnung innerhalb der Bedecktsamigen Pflanzen (Magnoliopsida).
Es sind Sträucher, Halbsträucher, Lianen oder krautige Pflanzen. Sie haben gegen- oder wechselständige, immergrüne oder jährlich abfallende, meistens ungeteilte Laubblätter. Die Blütenstände sind Zymen oder Trauben. Die Einzelblüten sind meistens vierzählig und radiärsymmetrisch, zwittrig oder eingeschlechtig. Die Staubblätter sind frei. Die Fruchtknoten sind unterständig. Die Früchte sind Beeren oder steinfruchtartige Scheinfrüchte.
Die Hartriegelartigen haben ihre Verbreitung von den gemäßigten Breiten bis in die Subtropen: Ihre Hauptverbreitung haben sie in den nördlichen gemäßigten Breiten (Holarktis) und in den Subtropen. In der Neotropis kommen sie von Mexiko bis Chile vor, besonders in den Anden.
Die Cornales sind innerhalb der Asteriden die basalste Ordnung und damit die Schwestergruppe aller übrigen Asteriden.[1]
In der Ordnung Cornales gibt es sieben Familien mit etwa 51 Gattungen und etwa 590 Arten:[2]
Die Hartriegelartigen (Cornales) sind eine Ordnung innerhalb der Bedecktsamigen Pflanzen (Magnoliopsida).
Cornales is an order o flouerin plants, basal amang the asterids, containin aboot 600 species. Plants within Cornales uisually hae fower-pairtit flouers, drupaceous fruits, an inferior gynoecia topped wi disc-shaped nectaries. Unner the APG seestem, Cornales includes the follaein faimilies:
Cornales san en order faan bloosenplaanten. Diar hiar sööwen plaantenfamilin tu.
Cornales san en order faan bloosenplaanten. Diar hiar sööwen plaantenfamilin tu.
Koma guhûşk û gihanavinciyan an koma guhûşkan (Cornales) komeke riwekên ji çîna riwekên bi kulîlk (Magnoliopsida) e. Pirranî li nîvkada bakur cihwarbûyî ne. Riwekên wê devî, giha, lavlavk in.
Koma Cornales ji van famîleyên riwekan pêk tê:
Koma guhûşk û gihanavinciyan an koma guhûşkan (Cornales) komeke riwekên ji çîna riwekên bi kulîlk (Magnoliopsida) e. Pirranî li nîvkada bakur cihwarbûyî ne. Riwekên wê devî, giha, lavlavk in.
Кізілакветныя (Cornales) — парадак кветкавых (Angiosperms) расьлінаў, які зьмяшчае 7 сямействаў і каля 679 відаў[1]. Гэта травы, паўхмызьнякі, хмызьнякі, ліяны або дрэвы. Лісьце звычайна простае, чарговае або супратыўнае. Кветкі ў суквецьці, звычайна радыяльна сымэтрычныя.
Кізілакветныя (Cornales) — парадак кветкавых (Angiosperms) расьлінаў, які зьмяшчае 7 сямействаў і каля 679 відаў. Гэта травы, паўхмызьнякі, хмызьнякі, ліяны або дрэвы. Лісьце звычайна простае, чарговае або супратыўнае. Кветкі ў суквецьці, звычайна радыяльна сымэтрычныя.
The Cornales are an order of flowering plants, early diverging among the asterids, containing about 600 species. Plants within the Cornales usually have four-parted flowers, drupaceous fruits, and inferior to half-inferior gynoecia topped with disc-shaped nectaries.
In the classification system of Dahlgren the Cornales were in the superorder Corniflorae (also called Cornanae). Under the APG IV system, the Cornales order includes these families:[2]
The oldest fossils assigned with confidence to the order are Hironoia fusiformis, described from Coniacian age Japanese coalified fruits, and Suciacarpa starrii described from American permineralized fruits of Campanian age.[3]
The Cornales order is sister to the remainder of the large and diverse asterid clade. The Cornales are highly geographically disjunct and morphologically diverse, which has led to considerable confusion regarding the proper circumscription of the groups within the order and the relationships between them.[4] Under the Cronquist system, the order comprised the families Cornaceae, Nyssaceae, Garryaceae, and Alangiaceae, and was placed among the Rosidae, but this interpretation is no longer followed. Many families and genera previously associated with the Cornales have been removed, including Garryaceae, Griselinia, Corokia, and Kaliphora, among others.[4]
Likely cladogram for Cornales:[5]
CornalesMolecular data suggest four clades are within the Cornales: Cornus-Alangium, nyssoids-mastixioids, Hydrangeaceae-Loasaceae, and Grubbia-Curtisia, with the Hydrostachyaceae in an uncertain position, possibly basal.[6] However, the relationship between these clades is unclear, and as a result of many historical taxonomic interpretations and differing opinions regarding the significance of morphological variations, rankings of taxa within the order are inconsistent.[4][6][7] These difficulties in interpreting the systematics of Cornales may represent an early and rapid diversification of the groups within the order.[6]
{{cite journal}}
: CS1 maint: uses authors parameter (link) The Cornales are an order of flowering plants, early diverging among the asterids, containing about 600 species. Plants within the Cornales usually have four-parted flowers, drupaceous fruits, and inferior to half-inferior gynoecia topped with disc-shaped nectaries.
Kornusaloj estas ordo de florplantoj, bazaj inter la asteredoj, enhavanta proksimume 600 speciojn. Plantoj ene de Kornusaloj kutime havas kvar-nombrajn florojn, drupecajn fruktojn, kaj malsuprajn ginoeciojn pintitajn kun diskoformaj nektarujoj. La nomiga genro estas Kornuso.
Ĉe la APG sistemo, Kornusaloj inkludas la sekvajn familiojn:
Membroj de Kornusaloj estas altagrade geografie disaj kaj morfologie variaj, kio kondukis al konsiderinda konfuzo koncerne la bonordan priskribon de la grupoj ene de la ordo kaj la rilatoj inter ili.[1]
Ĉe la Cronquist-sistemo la ordo konsistis el la familioj Kornusacoj, Nisacoj, Garryaceae, kaj Alangiaceae, kaj estis metita inter la Rozedoj, sed tiu interpreto jam ne estas sekvita. Multaj familioj kaj genroj antaŭe asociitaj kun Kornusaloj estis forigitaj, inkluzive de Garryaceae, Griselinia, Corokia, kaj Kaliphora, inter aliaj.[1]
Molekulaj datumoj indikas ke ekzistu kvar kladoj ene de la Kornusaloj: Cornus-Alangium, Nisoidoj-mastiksoidoj, Hidrangeacoj-Loasaceae, kaj Grubbia-Curtisia, kun Hydrostachyaceae en necerta pozicio, eventuale baza.[2] Tamen, la rilato inter tiuj kladoj estas neklara, kaj kiel rezulto de multaj historiaj taksonomiaj interpretoj kaj malsamaj opinioj koncerne la signifon de morfologiaj varioj, rangotabeloj de klasifik-grupoj ene de la ordo estas malkonsekvencaj.[1][2][3] Tiuj malfacilaĵoj en interpretado de la sistematiko de Kornusaloj povas reprezenti fruan kaj rapidan diversiĝon de la grupoj ene de la ordo.[2]
Kornusaloj estas ordo de florplantoj, bazaj inter la asteredoj, enhavanta proksimume 600 speciojn. Plantoj ene de Kornusaloj kutime havas kvar-nombrajn florojn, drupecajn fruktojn, kaj malsuprajn ginoeciojn pintitajn kun diskoformaj nektarujoj. La nomiga genro estas Kornuso.
Ĉe la APG sistemo, Kornusaloj inkludas la sekvajn familiojn:
Kornusacoj , inkluzive de Nisacoj, la tupeloj Curtisiaceae Grubbiaceae Hidrangeacoj (hortensio familio) Hydrostachyaceae LoasaceaeCornales es un orden de plantas eudicotiledóneas que se incluye dentro del clado de las astéridas.[1]
Grubbiales, Hortensiales, Hydrangeales, Hydrostachyales, Loasales.
Cornales es un orden de plantas eudicotiledóneas que se incluye dentro del clado de las astéridas.
Kontpuulaadsed (Cornales) on õistaimede selts.
Kontpuulaadsed (Cornales) on õistaimede selts.
Cornales Asteridae artean loreak, landareak, basal ordena bat, espezie 600 daukan dira. Cornales barruan landareak lau -parted loreak, fruituak drupak ohi dute, eta beheko ginezeoa disko itxurako nektariorik beteak.
Cornales on kaksisirkkaislahko, joka kuuluu varsinaiskaksisirkkaisten, Rosopsida, ryhmään Asteranae. Lahkolla ei ole varsinaisesti suomenkielistä nimeä, niin kuin ei yleensäkään kasvilahkoilla ole, mutta nimisukunsa mukaan lahkoa voisi nimittää kanukkamaisiksi.
Lahkossa on seitsemän heimoa,[1] joista vain kanukka- ja hortensiakasvit kuuluvat Pohjolan lajistoon.
Cornales on kaksisirkkaislahko, joka kuuluu varsinaiskaksisirkkaisten, Rosopsida, ryhmään Asteranae. Lahkolla ei ole varsinaisesti suomenkielistä nimeä, niin kuin ei yleensäkään kasvilahkoilla ole, mutta nimisukunsa mukaan lahkoa voisi nimittää kanukkamaisiksi.
Les Cornales sont un ordre de plantes dicotylédones.
En classification classique de Cronquist (1981), il comprend quatre familles :
La classification phylogénétique APG II (2003) en a modifié la composition :
NB "[+]" = famille optionnelle. Le Angiosperm Phylogeny Website [12 sept 2006] accepte cette famille optionnelle, l'ordre se compose donc de 7 familles.
En classification phylogénétique APG III (2009) il comprend 6 familles :
En classification phylogénétique APG IV (2016) l'ordre des Cornales comprend 7 familles car la famille des Nyssaceae est de nouveau séparée des Cornaceae.
Les Cornales sont un ordre de plantes dicotylédones.
En classification classique de Cronquist (1981), il comprend quatre familles :
Alangiacées Cornacées (famille du cornouiller) Garryacées NyssacéesLa classification phylogénétique APG II (2003) en a modifié la composition :
ordre Cornales : famille Cornaceae (incluant Alangium) :: [+ famille Nyssaceae ] : famille Curtisiaceae : famille Grubbiaceae : famille Hydrangeaceae (les Hydrangea (hortensias) font partie de cette famille). : famille Hydrostachyaceae : famille LoasaceaeNB "[+]" = famille optionnelle. Le Angiosperm Phylogeny Website [12 sept 2006] accepte cette famille optionnelle, l'ordre se compose donc de 7 familles.
En classification phylogénétique APG III (2009) il comprend 6 familles :
ordre Cornales Link. (1829) : famille Cornaceae Bercht. & J.Presl (1825) (incluant Nyssaceae Juss. ex Dumort.) : famille Curtisiaceae Takht. (1987) : famille Grubbiaceae Endl. ex Meisn., (1841) : famille Hydrangeaceae Dumort. (1829) : famille Hydrostachyaceae Engl. (1894) : famille Loasaceae Juss. (1804)En classification phylogénétique APG IV (2016) l'ordre des Cornales comprend 7 familles car la famille des Nyssaceae est de nouveau séparée des Cornaceae.
Cornales é unha Orde de plantas eudicotiledóneas que se inclúe dentro do clado das astéridas.[1]
Cornales é unha Orde de plantas eudicotiledóneas que se inclúe dentro do clado das astéridas.
Drjenolike (lat. Cornales), biljni red iz razreda dvosupnica kojemu ime dolazi po rodu pulugrmova i drveća, Cornus (drijen) (četiri vrste rastu u Hrvatskoj), koje svoje ime daje i porodici drjenovki, nazivana i svibovine ili svibovače (Cornaceae). Ostale porodice su Curtisiaceae (jedini rod i vrsta kurtisija; Curtisia), Grubbiaceae (jedini rod Grubbia), Hydrangeaceae (3 vrste u Hrvatskoj), Hydrostachyaceae (rod Hydrostachys), Nyssaceae (tupelovke) i Loasaceae.[1]
Redu drjenolikih pripada preko 660 vrsta, a plod je koštuničavo voće. Cvjetovi drijenova su skupljeni u cvatove, drvo je tvrdo i koristi se u tokarstvu. Pravi drijenovi rašireni su uglavnom u istočnoj Aziji, a u Hrvatskoj su najčešći tvrdi drijen ili crveni drijen (Cornus mas) i sviba ili svibovina (Cornus sanguinea) sa podvrstom C. s. subsp. hungarica, i bijeli drijen ili bijeli svib (Cornus alba).
Na Zajedničkom poslužitelju postoje datoteke vezane uz: Drjenolike Wikivrste imaju podatke o: CornalesCornales adalah salah satu bangsa anggota tumbuhan berbunga yang termasuk dalam klad asteridae, core Eudikotil, dan Eudikotil (Sistem klasifikasi APG II). Bangsa ini juga diakui dalam sistem klasifikasi Cronquist, sebagai anggota anak kelas Rosidae, kelas Magnoliopsida.
Cornales adalah salah satu bangsa anggota tumbuhan berbunga yang termasuk dalam klad asteridae, core Eudikotil, dan Eudikotil (Sistem klasifikasi APG II). Bangsa ini juga diakui dalam sistem klasifikasi Cronquist, sebagai anggota anak kelas Rosidae, kelas Magnoliopsida.
Cornales Link è un ordine di angiosperme del clade Asteridi.[1]
Le piante di questo ordine sono caratterizzate da fiori quadripartiti, da ovari più o meno inferi, da sepali ridotti e dal disco nettarifero epigino. Usualmente hanno frutti drupacei.[2]
Le specie dell'ordine Cornales contengono iridoidi.[2]
L'ordine Cornales è il sister group di tutte le altre asteridi; insieme all'ordine Ericales, forma il gruppo basale del clade asteridi.[1]
L'ordine comprende le seguenti famiglie:[1]
Cornales Link è un ordine di angiosperme del clade Asteridi.
Seduliečiai (Cornales) – magnolijainių (Magnoliopsida) klasės erškėčiažiedžių (Rosidae) poklasio augalų eilė.
Seduliečiai (Cornales) – magnolijainių (Magnoliopsida) klasės erškėčiažiedžių (Rosidae) poklasio augalų eilė.
Cornales is een botanische naam, voor een orde van tweezaadlobbige planten: de naam is gevormd uit de familienaam Cornaceae. Een orde onder deze naam wordt vrij algemeen erkend door systemen van plantentaxonomie.
In het APG II-systeem (2003), onveranderd ten opzichte van het APG-systeem (1998) is de omschrijving als volgt:
In het Cronquist systeem (1981) was de samenstelling als volgt:
Hierbij is dan op te merken dat de grenzen van de familie Cornaceae sensu Cronquist heel anders zijn dan die in APG: zo wordt in APG de familie Alangiaceae ingevoegd, maar Curtisiaceae juist afgesplitst. De geslachten Aucuba en Garrya worden door APG ondergebracht in de orde Garryales.
Cornales is een botanische naam, voor een orde van tweezaadlobbige planten: de naam is gevormd uit de familienaam Cornaceae. Een orde onder deze naam wordt vrij algemeen erkend door systemen van plantentaxonomie.
In het APG II-systeem (2003), onveranderd ten opzichte van het APG-systeem (1998) is de omschrijving als volgt:
orde Cornales familie Cornaceae (Kornoeljefamilie) [+ familie Nyssaceae ] familie Curtisiaceae familie Grubbiaceae familie Hydrangeaceae (Hortensiafamilie) familie Hydrostachyaceae familie Loasaceae waarbij de familie tussen "[+ ...]" optioneel is, desgewenst af te splitsen.In het Cronquist systeem (1981) was de samenstelling als volgt:
orde Cornales familie Alangiaceae familie Cornaceae familie Garryaceae familie NyssaceaeHierbij is dan op te merken dat de grenzen van de familie Cornaceae sensu Cronquist heel anders zijn dan die in APG: zo wordt in APG de familie Alangiaceae ingevoegd, maar Curtisiaceae juist afgesplitst. De geslachten Aucuba en Garrya worden door APG ondergebracht in de orde Garryales.
Kornellordenen (Cornales) er ein orden av blomsterplantar. Han inneheld om lag 640 arter fordelt på 7 plantefamiliar.
Kornellordenen (Cornales) er ein orden av blomsterplantar. Han inneheld om lag 640 arter fordelt på 7 plantefamiliar.
Cornales er en orden av blomsterplanter. Den har om lag 640 arter fordelt på 7 plantefamilier.
Cornales er en orden av blomsterplanter. Den har om lag 640 arter fordelt på 7 plantefamilier.
Dereniowce (Cornales) – rząd roślin okrytonasiennych stanowiący klad bazalny grupy roślin astrowych. Oddzielony z wspólnego pnia po zróżnicowaniu się linii rozwojowej goździkowców Caryophyllales, a przed wyodrębnieniem się wrzosowców Ericales[2].
dereniowce Cornales
wrzosowce Ericales
gariowce Garryales
goryczkowce Gentianales
psiankowce Solanales
ogórecznikowce Boraginales
jasnotowce Lamiales
ostrokrzewowce Aquifoliales
astrowce Asterales
twardziczkowce Escalloniales
selerowce Apiales
szczeciowce Dipsacales
W systemie APG IV wyodrębniono rodzinę błotniowatych (Nyssaceae)[1], która we wcześniejszych wersjach systemu APG stanowiła podrodzinę Nyssoideae w obrębie dereniowatych Cornaceae[3]
dereniowceNyssaceae – błotniowate
Cornaceae – dereniowate
Loasaceae – ożwiowate
Hydrangeaceae – hortensjowate
Gromada okrytonasienne (Magnoliophyta Cronquist), podgromada Magnoliophytina Frohne & U. Jensen ex Reveal, klasa Rosopsida Batsch, podklasa Cornidae Frohne & U. Jensen ex Reveal , nadrząd Cornanae Thorne ex Reveal, rząd Cornales Dumort.
Dereniowce (Cornales) – rząd roślin okrytonasiennych stanowiący klad bazalny grupy roślin astrowych. Oddzielony z wspólnego pnia po zróżnicowaniu się linii rozwojowej goździkowców Caryophyllales, a przed wyodrębnieniem się wrzosowców Ericales.
Cornales é uma ordem de plantas angiospérmicas (plantas com flor - divisão Magnoliophyta), pertencente à classe Magnoliopsida (Dicotiledóneas - planta cujo embrião contém dois ou mais cotilédones).
No antigo sistema de classificação de Cronquist esta ordem, que compreendia as famílias Cornaceae, Garryaceae e Alangiaceae, era colocada nas rosídeas.
Esta ordem é representada por poucas espécies (cerca de uma centena). Uma das famílias é membro da flora ibérica.
Segundo o Angiosperm Phylogeny Website, as famílias são:
No sistema APG III, a circunscrição é a mesma.
No sistema APG II, a circunscrição é a mesma, com a inclusão opcional da família Nyssaceae juntamente com a família Cornaceae.
No sistema APG, a circunscrição é a seguinte:
Cornales é uma ordem de plantas angiospérmicas (plantas com flor - divisão Magnoliophyta), pertencente à classe Magnoliopsida (Dicotiledóneas - planta cujo embrião contém dois ou mais cotilédones).
No antigo sistema de classificação de Cronquist esta ordem, que compreendia as famílias Cornaceae, Garryaceae e Alangiaceae, era colocada nas rosídeas.
Esta ordem é representada por poucas espécies (cerca de uma centena). Uma das famílias é membro da flora ibérica.
Kornellordningen (Cornales) är en ordning i undergruppen asterider av trikolpaterna. I nyare klassificeringssystem ingår följande familjer:
Alternativt kan nyssaväxterna ingå i kornellväxterna. I det äldre Cronquistsystemet bestod Cornales av familjerna Alangiaceae, nyssaväxter, kornellväxter och Garryaceae och var placerad i underklassen Rosidae.
Kornellordningen (Cornales) är en ordning i undergruppen asterider av trikolpaterna. I nyare klassificeringssystem ingår följande familjer:
Brännreveväxter (Loasaceae) Curtisiaceae Grubbiaceae Hortensiaväxter (Hydrangeaceae) Hydrostachyaceae Kornellväxter (Cornaceae) (inklusive Alangiaceae) Nyssaväxter (Nyssaceae) (inklusive Davidiaceae och Mastixiaceae)Alternativt kan nyssaväxterna ingå i kornellväxterna. I det äldre Cronquistsystemet bestod Cornales av familjerna Alangiaceae, nyssaväxter, kornellväxter och Garryaceae och var placerad i underklassen Rosidae.
Wikimedia Commons har media som rör Kornellordningen.Bilder & mediaСеред членів порядку є кущі, напівчагарники, ліани і трав'янисті рослини. Це вічнозелені або листопадні рослини, які мають в основному нерозділене листя. Листки супротивні або чергові, без прилистків. Суцвіттями є симподії або китиці. Квітки дрібні й середнього розміру, як правило, радіально симетричні. Тичинки вільні. Плодами є ягоди або кістянкоподібний фальшивий плід (англ. Accessory fruit).
Рослини поширені по всьому світу. Багато видів родин Гортензієві (Hydrangeaceae) і Деренові (Cornaceae) вирощують як декоративні дерева.
Cornus controversa з родини Cornaceae
Curtisia dentata з родини Curtisiaceae
Hydrangea macrophylla з родини Hydrangeaceae
Hydrostachys imbricata з родини Hydrostachyaceae
Loasa vulcanica з родини Loasaceae
Nyssa aquatica з родини Nyssaceae
Bộ Sơn thù du hay còn gọi bộ Giác mộc (danh pháp khoa học: Cornales) là một bộ trong thực vật có hoa và là bộ cơ bản trong phân nhóm Cúc, tạo thành một phần của thực vật hai lá mầm. Trong phân loại của APG thì bộ này bao gồm 6-7 họ, 51 chi và 590 loài như sau:
Trong hệ thống Cronquist cũ thì bộ này chứa các họ Cornaceae, Garryaceae và Alangiaceae (thôi chanh) và được đặt trong phân lớp Hoa hồng (Rosidae).
Các quả của nhánh nhỏ này có thể được nhận ra nhờ giải phẫu khác biệt của chúng và được thể hiện rõ trong hồ sơ hóa thạch[1] và có niên đại tới kỷ Creta - tầng Maastricht, khoảng 70 triệu năm trước (Ma) (cho chi Nyssa) và tầng Cognac, khoảng 87 Ma[2] (cho chi Hironoia), xem thêm Martinez-Millán (2010)[3]). Anderson và ctv. (2005)[4] đề xuất các con số khoảng 109 Ma cho nhóm thân cây, 101-97 Ma cho nhóm chỏm cây; Janssens và ctv. (2009)[5] xác định niên đại cho nhóm thân cây của bộ Cornales tới khoảng 128 Ma và cho nhóm chỏm cây tới 104±13,1 Ma; còn trong Bremer và ctv. (2004)[6] thì sự phân kỳ của nhóm chỏm cây được ước tính là bắt đầu khoảng 112 Ma. Magallón và Castillo (2009)[7] đưa ra các con số ước tính khoảng 106,1 và 106,6 Ma cho các xác định niên đại hợp lý bù đắp yếu và ràng buộc tương ứng cho sự phân kỳ của nhóm thân cây của bộ Cornales từ các nhóm dạng Cúc khác (asterids), nhóm chỏm cây của bộ Cornales được xác định niên đại tới 101,4 và 101,7 Ma (cũng là hợp lý bù đắp yếu và ràng buộc).
Biểu đồ chỉ ra mối quan hệ phát sinh loài của bộ Sơn thù du với các bộ khác trong nhánh Cúc như sau:
Asterids
Cornales
Lamiidae
Bộ Cornales có quan hệ chị em với bộ Ericales, và chúng là chị em với phần còn lại của nhánh lớn và đa dạng là nhánh Cúc (asterids).
Các thành viên của bộ Cornales có sự phân bố rời rạc cao về mặt địa lý và sự đa dạng cao về mặt hình thái, điều này dẫn tới sự lộn xộn đáng kể liên quan tới định nghĩa chính xác của các nhóm trong phạm vi bộ này và các mối quan hệ giữa chúng[8]. Trong hệ thống Cronquist năm 1981 thì bộ này bao gồm các họ Cornaceae, Nyssaceae, Garryaceae và Alangiaceae và được đặt trong phân lớp Rosidae, nhưng diễn giải này không còn được tuân theo nữa. Nhiều họ và chi trước đây gắn với bộ Cornales đã được chuyển đid, bao gồm Garryaceae, Griselinia, Corokia và Kaliphora và một số khác nữa[8].
Các dữ liệu phân tử gợi ý rằng có bốn nhánh trong phạm vi bộ là: (Cornus + Alangium) + (Nyssaceae) + (Hydrangeaceae + Loasaceae) + (Grubbia + Curtisia), với Hydrostachyaceae có vị trí không chắc chắn, có lẽ là cơ sở[9]. Tuy nhiên, mối quan hệ giữa các nhánh này là không rõ ràng, và như là kết quả của nhiều diễn giải phân loại theo dòng lịch sử và các ý kiến khác nhau liên quan tới tầm quan trọng của các biến thiên hình thái, các cấp bậc phân loại của các đơn vị phân loại trong phạm vi bộ này là mâu thuẫn nhau[8][9][10]. Các khó khăn này trong việc diễn giải hệ thống hóa bộ Cornales có thể thể hiện và tiêu biểu cho sự đa dạng hóa sớm và nhanh của các nhóm trong phạm vi bộ này[9].
Cây phát sinh chủng loài trong phạm vi bộ Sơn thù du dưới đây lấy theo Xiang et al. (2011)[11]. Tuy nhiên, vị trí của họ Hydrostachyaceae vẫn là điều bí ẩn. Nó có thể là cơ sở đối với phần còn lại của bộ, hoặc nằm trong phạm vi họ Hydrangeaceae[9][12][13]. Nó chia sẻ rất ít sự tương tự hình thái với các nhóm khác trong bộ Cornales[12]. Burleigh và ctv. (2009) gần đây phát hiện ra rằng trong phân tích 5 gen thì có sự hỗ trợ mạnh (97% tự trợ hợp lý tối đa) cho vị trí của chi Hydrostachys trong phạm vi bộ Lamiales, chủ yếu là do trình tự matK được bổ sung[14]. Tuy nhiên, phân tích bao hàm toàn diện hơn của Schäferhoff và ctv. (2010) lại loại chi này ra khỏi bộ Lamiales[15]. Dẫu vậy, nhưng mục tiêu của công trình của Schäferhoff và ctv. (2010) là về các mối quan hệ trong phạm vi bộ Lamiales, nên họ đã không đặt họ Hydrostachyaceae với sự tin cậy.
Cornales
Bộ Sơn thù du hay còn gọi bộ Giác mộc (danh pháp khoa học: Cornales) là một bộ trong thực vật có hoa và là bộ cơ bản trong phân nhóm Cúc, tạo thành một phần của thực vật hai lá mầm. Trong phân loại của APG thì bộ này bao gồm 6-7 họ, 51 chi và 590 loài như sau:
Họ Cornaceae (họ sơn thù du, họ giác mộc) Họ Nyssaceae (họ lam quả). Họ này trong APG II là tùy chọn tách ra, trong APG III thì chỉ là phân họ Nyssoideae trong họ Cornaceae, nhưng trong APG IV thì lại là họ độc lập. Họ Curtisiaceae Họ Grubbiaceae Họ Hydrangeaceae (họ tú cầu, tử dương hay bát tiên) Họ Hydrostachyaceae Họ LoasaceaeTrong hệ thống Cronquist cũ thì bộ này chứa các họ Cornaceae, Garryaceae và Alangiaceae (thôi chanh) và được đặt trong phân lớp Hoa hồng (Rosidae).
Cornales Dumort. (1829)
СемействаКизилоцве́тные (лат. Cornales) — порядок цветковых растений, включённых в группу астериды.
Таксономические системы классификации APG (1998) и APG II (2003) включают в состав порядка следующие семейства:
Семейства порядка содержат иридоиды, их цветки обычно 4-мерные, часто с редуцированной чашечкой, нижней или полунижней завязью, в каждом плодолистике заключена одна или две висячие семяпочки, имеется интрастаминальный диск[2]
Более ранняя система классификации Кронквиста (1981) перечисляет иной список семейств:
Ниже приведена кладограмма группы asterids, показывающая предполагаемые родственные отношения порядка Кизилоцветные согласно системе классификации APG III (2009)[3]:
asteridsКизилоцветные (Cornales)
Верескоцветные (Ericales)
Гарриецветные (Garryales)
Бурачниковые (Boraginaceae)
Горечавкоцветные (Gentianales)
Паслёноцветные (Solanales)
Ясноткоцветные (Lamiales)
Падубоцветные (Aquifoliales)
Астроцветные (Asterales)
Эскаллониецветные (Escalloniales)
Бруниецветные (Bruniales)
Зонтикоцветные (Apiales)
Паракрифиецветные (Paracryphiales)
Ворсянкоцветные (Dipsacales)
Кизилоцве́тные (лат. Cornales) — порядок цветковых растений, включённых в группу астериды.
Таксономические системы классификации APG (1998) и APG II (2003) включают в состав порядка следующие семейства:
Кизиловые (Cornaceae) Ниссовые (Nyssaceae) Гортензиевые (Hydrangeaceae) Лоазовые (Loasaceae) Гидростахиевые (Hydrostachyaceae) Куртисиевые (Curtisiaceae) Груббиевые (Grubbiaceae)Семейства порядка содержат иридоиды, их цветки обычно 4-мерные, часто с редуцированной чашечкой, нижней или полунижней завязью, в каждом плодолистике заключена одна или две висячие семяпочки, имеется интрастаминальный диск
Более ранняя система классификации Кронквиста (1981) перечисляет иной список семейств:
Алангиевые (Alangiaceae) Ниссовые (Nyssaceae) Кизиловые (Cornaceae) Гарриевые (Garryaceae)
山茱萸目(Cornales)是双子叶植物纲蔷薇亚纲的一个目。 是真双子叶植物。APG 分类法将其置于菊分支之下,有多种植物为观赏花卉,也有许多药用植物品种,本目包括以下几科:
山茱萸目的种类除少数例外均为木本。花器的基数通常为4;萼片有或没有,若有则明显;子房下位,由多心皮连合而成,室数和胚珠数与心皮相同。果肉质,成熟后不开裂。
山茱萸目(Cornales)是双子叶植物纲蔷薇亚纲的一个目。 是真双子叶植物。APG 分类法将其置于菊分支之下,有多种植物为观赏花卉,也有许多药用植物品种,本目包括以下几科:
ミズキ目 Cornales 被子植物の目の一つ。ミズキ科をタイプ科とする。
7科に約40属600種が属する[1]。
次のような系統樹が得られている[2]。
クロンキスト体系ではバラ亜綱に属し、ウリノキ科・ミズキ科・ガリア科の3科を含む。
新エングラー体系ではミズキ目を認めておらず、ミズキ科はセリ目に含まれている。
ダールグレン体系では、次の31科を含む大きな目としてミズキ上目に含められている。
층층나무목은 쌍떡잎식물강의 한 목이다.
APG 체계에서 분류하는 과는 다음과 같다.
크론퀴스트 체계에서는 층층나무목을 장미아강 하위의 목으로 분류하고, 하위 과는 다음과 같이 나눈다.
다음은 국화군의 계통 분류이다.[1]
국화군 진정국화군 초롱꽃군 꿀풀군