Die Rooikershout (Pterocelastrus rostratus) is 'n boom wat voorkom vanaf Kaapstad tot in die Soutpansberg. Die boom het kenmerkende blare met onopvallende are, blinker aan die bokant en dowwer aan die onderkant met 'n golwende blaarrand. Die takkies is vierkantig en pienkerig rooi van kleur.