Die Grootblaarvalsdoring (Albizia versicolor) is 'n middelgroot tot groot boom wat voorkom in laagliggende bosveld vanaf die noorde van Durban tot by die Zambezirivier en weswaarts tot in die noorde van Namibië. Hierdie boom het die grootste pinnas in die genus.