Kneriidae (skulpoortjies) is 'n vis-familie van die orde Gonorynchiformes wat inheems is aan Afrika. Dit is 'n familie van klein vissies wat in strome leef. Hulle kom hoofsaaklik voor in die Kongorivier-stelsel en omliggende riviere. As die familie bedreig voel gee hulle 'n feromoon af as waarskuwing. Daar is twee genera in die familie en vyf-en-twintig spesies waarvan vyf in Suider-Afrika voorkom.
Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie: