Die Dwerg-ghieliemientjie (Barbus brevidorsalis) is 'n varswater vis wat voorkom in die suidelike sytakke van die Kongorivier en die boonste gedeeltes van die Okavango-, Zambezi- en die Kafueriviere. In Engels staan die vis bekend as die Dwarf barb.
Die vis se lyf is kort en diep en die baarde ontbreek. Daar is 'n dun swart streep oor die lengte van die vis se lyf met 'n swart kol op die basis van die stertvin. Die vis word tot 40 mm lank.
Die Dwerg-ghieliemientjie (Barbus brevidorsalis) is 'n varswater vis wat voorkom in die suidelike sytakke van die Kongorivier en die boonste gedeeltes van die Okavango-, Zambezi- en die Kafueriviere. In Engels staan die vis bekend as die Dwarf barb.
Enteromius brevidorsalis (dwarf barb) is a species of ray-finned fish in the genus Enteromius which occurs in southern central Africa in the upper Zambezi basin and nearby rivers.[1]
Enteromius brevidorsalis (dwarf barb) is a species of ray-finned fish in the genus Enteromius which occurs in southern central Africa in the upper Zambezi basin and nearby rivers.
Barbus puellus es una especie de peces de la familia de los Cyprinidae en el orden de los Cypriniformes.
Los machos pueden llegar alcanzar los 4,6 cm de longitud total.[1]
Es un pez de agua dulce.
Se encuentran en África.
Barbus puellus es una especie de peces de la familia de los Cyprinidae en el orden de los Cypriniformes.
Barbus brevidorsalis Barbus generoko animalia da. Arrainen barruko Actinopterygii klasean sailkatzen da, Cyprinidae familian.
Barbus brevidorsalis Barbus generoko animalia da. Arrainen barruko Actinopterygii klasean sailkatzen da, Cyprinidae familian.