Die Bosstamvrug (Chrysophyllum viridifolium) is 'n groot boom wat voorkom in kuswoud noord vanaf Oos-Londen tot in die suide van Mosambiek en ook in die Chimanimaniberge. 'n Kenmerk van die boom is die blare wat talle parallelle syare op het.