dcsimg

Wasabi ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

 src=
Vars wasabiwortels te koop by die Nishiki-mark in Kyoto

Wasabi (Eutrema japonicum of Wasabia japonica) is 'n plant in die kruisblomfamilie Brassicaceae, wat ook kool, peperwortel en mosterd insluit.[1]

Gebruike

Wasabi is 'n gewilde spesery van Japannese oorsprong en word of as 'n wortelstompie verkoop, wat baie fyn gerasper moet word voor gebruik, of as gedroogde poeier in massahoeveelhede.



Verwysings

Kruie Speserye
AnysBorrieBrandrissie (Cayennepeper) • Dille & dillesaadFenegriekGaram masalaGemmerJenewerbessieKaneelKanferKardamomKarwysaadKerrieKnoffelKomynKoljandersaadMosterdNaeltjiesNeutmuskaatPapawersaadPaprikaPeperwortelPomegranaatSaffraanSassafrasSelderysaadSesamSitrusskilSoethoutSteranysSwartpeperTamarindeVanieljeVinkelWasabiWildeknoffel † • WitpeperWonderpeper
  • † = volledigheidshalwe ingesluit by die lys.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Wasabi: Brief Summary ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF
 src= Vars wasabiwortels te koop by die Nishiki-mark in Kyoto

Wasabi (Eutrema japonicum of Wasabia japonica) is 'n plant in die kruisblomfamilie Brassicaceae, wat ook kool, peperwortel en mosterd insluit.

licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF