dcsimg
Image de Barbet à tache noire
Life » » Animaux » » Vertébrés » » Actinoptérygiens » » Mullidae »

Barbet à Tache Noire

Parupeneus pleurostigma (Bennett 1831)

Swartkol-bokvis ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Swartkol-bokvis (Parupeneus pleurostigma) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Enegels staan die vis bekend as die Blackspot goatfish.

Identifikasie

Die vis word tot 30cm lank. Die vis se lyf is persgrys tot pienk aan die rugkant en wit aan die sye en pens. Daar is 'n prominente swart kol op die sye in die middel van die lyf. Net na die swart kol is 'n wit ovaalvormige vlek. Daar is ook blou strepe op die kop.

Die vis leef in vlak sand of rommel gebiede van koraalriwwe in water wat 10 tot 40m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopers en vreet 'n verskeidenheid bodem ongewerweldes en vissies.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Swartkol-bokvis: Brief Summary ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Swartkol-bokvis (Parupeneus pleurostigma) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Enegels staan die vis bekend as die Blackspot goatfish.

licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF