dcsimg

Secutor (genus) ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Secutor is 'n genus van straalvinnige visse in die familie van Glip- en Slymvisse (Leiognathidae). Spesies wat aan die genus behoort is inheems aan die Indiese Oseaan en die westelike Stille Oseaan.[1] Die Slankglipvis en Mopneus-glipvis word langs die Suid-Afrikaanse kus aangetref.

Spesies

Die genus bestaan tans uit sewe erkende spesies:[1]

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2013). Spesies van Secutor in FishBase. Desember 2013-weergawe.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Secutor (genus): Brief Summary ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Secutor is 'n genus van straalvinnige visse in die familie van Glip- en Slymvisse (Leiognathidae). Spesies wat aan die genus behoort is inheems aan die Indiese Oseaan en die westelike Stille Oseaan. Die Slankglipvis en Mopneus-glipvis word langs die Suid-Afrikaanse kus aangetref.

licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF