Die Kool-papegaaivis (Scarus rubroviolaceus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot suid van Durban by Protea-bank. In Engels staan die vis bekend as die Ember parrotfish.