Die spiesneusrog (Rostroraja alba) kom in die oostelike Atlantiese Oseaan voor, aan die Suid-Afrikaanse kus tot by Mosambiek. Die rog verskil van die valsdoringrugrog; daar is nie donker kolletjies op die rog nie en daar is wit kolletjies en duidelike dorings op die stert. In Engels staan die rog bekend as die Spearnose skate.