Die Gorrelskurwepadda (Amietophrynus gutturalis) is 'n padda wat voorkom in sentraal, noord en Suidelike Afrika en is 8 – 10 cm lank. Die padda is sandbruin of grys met 'n knopperige vel. Daar is ook rooi vlekke aan die dye.

Mannetjie wat kwaak