dcsimg

Kopersuikerbekkie ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Kopersuikerbekkie (Cinnyris cupreus) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoël en plaaslike nomade in boomveld en woudrand. Die voël is 13 cm groot en weeg 8 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Copper Sunbird.

 src=
'n Singende kopersuikerbekkie.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Nectarinia cuprea". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Kopersuikerbekkie: Brief Summary ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Kopersuikerbekkie (Cinnyris cupreus) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoël en plaaslike nomade in boomveld en woudrand. Die voël is 13 cm groot en weeg 8 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Copper Sunbird.

 src= 'n Singende kopersuikerbekkie.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF