dcsimg

Donkervlieëvanger ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Donkervlieëvanger (Muscicapa adusta) is 'n algemene standvoël aan woudrande en in ooptes, rivierbos en dig beboste tuine. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Dusky Flycatcher.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Muscicapa adusta". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Donkervlieëvanger: Brief Summary ( afrikaans )