Die Antarktiese stormvoël (Thalassoica antarctica) is 'n stormvoël wat baie seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 45 cm groot en weeg 550 - 780 g met 'n vlerkspan van 98 - 105 sentimeter. Die voël se rugkant is bruin met 'n subterminale band oor die vlerke en het 'n smal bruin stertpunt. In Engels staan die voël bekend as Antarctic petrel.