Die Bruinalbatros (Phoebetria fusca) is 'n voël wat selde aan die Suid-Afrikaanse kus gesien word. Die voël is 'n swerwer, is roetbruin en het 'n wit oogkring. Die stert is lank en wigvormig en die vlerke is lank en smal. In Engels staan die voël bekend as Sooty Albatross.