dcsimg

Magellaanpikkewyn ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Magellaanpikkewyn (Spheniscus magellanicus) is 'n seevoël wat redelik seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Dit is effens groter as die Brilpikkewyn. Die voël is 70 – 76 cm groot en weeg 3 - 5.2 kg. In Engels staan die voël bekend as Magellanic penguin. Dit is sleg eenkeer aangeteken in Suid-Afrika.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Spheniscus magellanicus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Magellaanpikkewyn: Brief Summary ( afrikaans )