dcsimg

Gevlekte rooipootruiter ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Gevlekte rooipootruiter (Tringa erythropus) is 'n seldsame somerswerwer wat by kus- en watermassas voorkom. Die voël is 29 – 32 cm lank, 125 - 200 g groot met 'n vlerkspan van 64 cm. In Engels staan die voël bekend as die Spotted Redshank.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Tringa erythropus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Gevlekte rooipootruiter: Brief Summary ( afrikaans )