dcsimg

Gebande rubberpadda ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Gebande rubberpadda (Phrynomantis bifasciatus) is 'n padda wat voorkom in die noorde van die Noordwes en Limpopo, die ooste van Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal. Die padda word 6 cm lank. Die padda is blinkswart met breë rooi, pienk of geel strepe langs die kante van die rug en oor die pote.

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Gebande rubberpadda: Brief Summary ( afrikaans )