dcsimg

Witbotterblom ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

 src=
Reenblommetjies in die veld.

Die Witbotterblom of Reënblom (Dimorphotheca pluvialis) is 'n eenjarige blomplant. Blomtyd is vanaf Julie tot middel September. Die plant het smal, stomp, getande blare en groot, wit madeliefieblomme wat net in sonskyn oopgaan en altyd na die son draai. Die plant verkies vol son en matige water.

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Witbotterblom: Brief Summary ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF
 src= Reenblommetjies in die veld.