dcsimg

Afrikabloubessie ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Afrikabloubessie (Vaccinium exul) is 'n klein, seldsame middelgroot boom wat in bergagtige gebiede vanaf eSwatini tot in die Soutpansberg voorkom. Die blomme is klokvormig en die vrugte is gerond, vlesig en rooi en word swart wanneer hulle ryp is.

Sien ook

Verwysings

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Afrikabloubessie: Brief Summary ( afrikaans )