Die T'kaibebos[1] (Pteronia incana) is 'n struik wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die provinsies Noord-, Oos- en Wes-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys.[2]
Dit kom in renosterveld (Overberg en Swartland) saam met renosterbos voor.[3]
Die plant is aromaties en onsmaaklik vir die vee en bevat 'n essentiële olie.[4] Die enigste etnobotaniese inligtings oor hierdie plant is deur die Montagu Museum van die Wes-Kaap opgeteken. Dit is teen griep, koors, niersiektes en rugpyne gebruik. In 2010 is dit aan navorsing onderwerp om te sien of die essentiële olie wat uit die plant verkry kan word mediese waarde het. Die olie bevat veral β-pineen, limoneen, 1,8-cineool, myrceen, spathulenol, p-cymeen and metieleugenol en in kleiner hoeveelhede α-pineen, sabineen, γ-terpineen, terpinen-4-ol, biclogermacreen, globulol and α-bisabolol. Dit blyk veral werksaam teen die gis Cryptococcus neoformans te wees.[5]
Die T'kaibebos (Pteronia incana) is 'n struik wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die provinsies Noord-, Oos- en Wes-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys.
Dit kom in renosterveld (Overberg en Swartland) saam met renosterbos voor.
Die plant is aromaties en onsmaaklik vir die vee en bevat 'n essentiële olie. Die enigste etnobotaniese inligtings oor hierdie plant is deur die Montagu Museum van die Wes-Kaap opgeteken. Dit is teen griep, koors, niersiektes en rugpyne gebruik. In 2010 is dit aan navorsing onderwerp om te sien of die essentiële olie wat uit die plant verkry kan word mediese waarde het. Die olie bevat veral β-pineen, limoneen, 1,8-cineool, myrceen, spathulenol, p-cymeen and metieleugenol en in kleiner hoeveelhede α-pineen, sabineen, γ-terpineen, terpinen-4-ol, biclogermacreen, globulol and α-bisabolol. Dit blyk veral werksaam teen die gis Cryptococcus neoformans te wees.
Pteronia incana ("Asbos" or "ash-bush") is a species of flowering plant in the family Asteraceae, indigenous to the Karoo regions of South Africa.
This species has small, light grey, woolly, fragrant leaves, and forms a low, dense bush. Its fragrant leaves have a variety of medicinal uses.
The flowerheads appear in Spring, at the tips of the branches. They are solitary, yellow, 15mm wide, with non-sticky yellow-green bracts, and small of coconut.
It often co-occurs with its close relatives, Pteronia paniculata or Pteronia pallens, both of which have distinctive yellow-green leaves.
Pteronia glauca ("Boegoekaroo") is a very similar species, which also has light grey leaves. However, unlike P.incana, its outer branches are always down-turned.[1][2]
The distribution of this species is in the south-western Cape of South Africa. It occurs throughout the Little Karoo and Robertson Karoo, northwards through the Tanqua and Ceres Karoo, into the Namaqualand. Its range extends southwards into the Overberg region, especially along the broader region of the Breede river valley. Its range also extends eastwards into the Eastern Cape Province.
Its natural habitat is renosterveld vegetation, growing in deep, silty (often clay-rich) soils that are usually derived from shales.[3]
Media related to Pteronia incana at Wikimedia Commons
Pteronia incana ("Asbos" or "ash-bush") is a species of flowering plant in the family Asteraceae, indigenous to the Karoo regions of South Africa.
Pteronia incana là một loài thực vật có hoa trong họ Cúc. Loài này được (Burm.) DC. miêu tả khoa học đầu tiên năm 1836.[1]
Pteronia incana là một loài thực vật có hoa trong họ Cúc. Loài này được (Burm.) DC. miêu tả khoa học đầu tiên năm 1836.