dcsimg

Knysnaspeg ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Knysnaspeg (Campethera notata) is 'n gelokaliseerde algemene en endemiese standvoël in woud, oewerbos, Euphorbia-ruigtes, melkhoutstruikgewas en uitheemse Acacia- en bloekombome. Weens die voël se klein verspreidings gebied is sy status amper-bedreigd. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 60 – 70 gram. In Engels staan die voël bekend as die Knysna Woodpecker.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Campethera notata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Knysnaspeg: Brief Summary ( afrikaans )