Acanthascus platei is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse (Hexactinellida). Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel.
Die spons behoort tot die geslag Acanthascus en behoort tot die familie Rossellidae. Die wetenskaplike naam van die spesie is die eerste keer geldig gepubliseer in 1886 deur Schulze.
Hulle word op die sponsriwwe in die koue waters van die Koningin-Chlarlotte-bekken noordelik van die Vancouver-eiland aan die Kanadese kus aangetref, hoewel hulle nie aan die bou van die rif deelneem nie.[1]
Acanthascus platei is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse (Hexactinellida). Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel.
Die spons behoort tot die geslag Acanthascus en behoort tot die familie Rossellidae. Die wetenskaplike naam van die spesie is die eerste keer geldig gepubliseer in 1886 deur Schulze.
Hulle word op die sponsriwwe in die koue waters van die Koningin-Chlarlotte-bekken noordelik van die Vancouver-eiland aan die Kanadese kus aangetref, hoewel hulle nie aan die bou van die rif deelneem nie.
Acanthascus (Acanthascus) platei is een sponssoort in de taxonomische indeling van de glassponzen (Hexactinellida). De spons leeft diep in zee. Het skelet van de spons bestaat uit spicula van kiezel.
De spons behoort tot het geslacht Acanthascus en behoort tot de familie Rossellidae. De wetenschappelijke naam van de soort werd voor het eerst geldig gepubliceerd in 1886 door Schulze.
Bronnen, noten en/of referenties