Die witborsduifie (Turtur tympanistria) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël. Die voël hou van woud en ruigtes en kom voor in die suid- en ooskus en onmiddellike binneland van Suider-Afrika. Die voël is 20 – 22 cm lank en 60 – 85 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Tambourine Dove.

Witborsduifie naby Hluhluwe in KwaZulu-Natal.