dcsimg

Witvlerkkiewiet ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Witvlerkkiewiet (Vanellus crassirostris) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in vleie en vloedvlaktes. Die voël kom voor in die noorde van KwaZulu-Natal, Okavangodelta, middel en onder Zambezirivier. Die voël is 29 – 31 cm groot en weeg 160 - 220 gram met 'n vlerkspan van 76 cm. In Engels staan die voël bekend as Long-toed Lapwing.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Vanellus crassirostris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Witvlerkkiewiet: Brief Summary ( afrikaans )